Home » Beloftes met bybedoelings by Dani Wade
Beloftes met bybedoelings Dani Wade

Beloftes met bybedoelings

Dani Wade

Published November 23rd 2015
ISBN :
Kindle Edition
180 pages
Enter the sum

 About the Book 

’n Bruid vir ’n jaar . . . Aiden Blackstone, welgestelde kunshandelaar, kon twee dinge nog altyd met vrug vermy: om te trou, en om na sy tuisdorp, waarvan hy net onaangename herinneringe het, terug te keer. Vanweë sy oupa se gekonkel, moet hy nouMore’n Bruid vir ’n jaar . . . Aiden Blackstone, welgestelde kunshandelaar, kon twee dinge nog altyd met vrug vermy: om te trou, en om na sy tuisdorp, waarvan hy net onaangename herinneringe het, terug te keer. Vanweë sy oupa se gekonkel, moet hy nou albei prysgee. Christina Reece laat hom egter terdeë besef sy is nie net ’n geriefsbruid nie.Die enigste manier waarop dié huwelik hulle jaar lange ooreenkoms sal oorleef, is as sy haar wederhelfte sou kon oorreed om haar in sy vertroue te neem en om die spoke van die verlede te verdryf . . . voor dit te laat is. Want ’n vyand kom na vore wat dreig om alles wat vir hulle van waarde is te vernietig – insluitend hulle nuutgevonde gevoel vir mekaar.